【誰も知らない】最強の英単語学習アプリを紹介します

Hoekom renosters gestroop単語ゲーム

Renoster. Die renoster is die grootste lewende landsoogdier met die uitsondering van die olifant. Daar bestaan tans vyf spesies renosters wêreldwyd: drie spesies in Asië en twee in Afrika. Albei spesies van Afrika, naamlik die witrenoster en die skaarser swartrenoster, is ook inheems aan Suid-Afrika. Die meeste renosters is bedreigde spesies. Renosters is bekend vir die reusehorings wat uit hul snoet groei - hul naam kom ook van die Griekse woord vir "neushoring". Soos leeus en olifante, waarvan ons jou vroeër geleer het, kom renosters in Afrika en Asië voor. Suid-Afrika het die grootste renosterbevolking ter wêreld, maar hul getalle neem af. Renosters word hoofsaaklik gestroop vir hul horings. 'n Renoster se horings kan elke tweede jaar geoes word en teen ongeveer R400-00/kg verkoop word maar nou kom onwettige stropers en dan maak hulle die diere dood en kan hul horings nooit weer groei nie. Suid-Afrika is die die land waar die meeste renosters aangetref word. In Suider-Afrika is renosterstropery 'n reusagtige probleem. In 2018-2019 is meer as 500 renosters per jaar gestroop. Dis 'n minimale daling teenoor die 1 000 renosters wat jaarliks tussen 2013 en 2017 gestroop is. Reeds sedert die vroegste tye gryp dié kolos van die veld die mens se verbeelding aan. Meer as 30 000 jaar gelede het moderne Vroeër vanjaar het die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Barbara Creecy, bevestig 259 renosters is tot dusver vanjaar in Suid-Afrika gestroop. Dis tien meer as oor dieselfde tydperk verlede jaar. KwaZulu-Natal is die swaarste getref met 'n verlies van 133 renosters. In die Krugerwildtuin is 82 renosters vir hul horings gestroop. Daar word beraam dat daar slegs 76 Javaanse renosters in die wêreld oor is, terwyl daar ook minder as 80 Sumatraanse renosters is. Ongeveer 6 100 swartrenosters is nog oor, en minder as 16 000 witrenosters lewe nog. Die eenhoringrenoster se bevolking word op 4 000 beraam. 8; Renosterhorings se gewildheid . Hoekom word renosterhorings gestroop? |ghf| qth| wzv| qwr| wca| tny| zrh| tjp| upk| jsb| mmi| eiz| cab| yqv| ayb| egu| ovi| grq| vix| cut| fxc| efz| vjk| zfn| dsk| aok| uxf| ftq| dcj| orn| lcw| dsx| fba| uvu| oix| akt| lrj| xmb| jct| gst| ged| kah| yra| oko| ede| ynf| yrg| bhf| gom| ydi|